Suidwes-somerreën Fraaisokkies

R95,00

Kategorie

Beskrywing

Die kleur van swaar wolke voor die somerreën in Suidwes-Afrika val…

Dis daai vreugdevolle tranedal

wanneer die druppels hard neerval.

Pasvorm en grootte:

Ontwerp met ’n universele pasvorm vir dames – gemaklik en rekbaar vir verskillende voetgroottes.

Samestelling van kouse:

Mengsel van 70% polyester, 25% katoen en 5% spandex – vir gemak, asemhaling en duursaamheid.

Additional information

Weight 0,1 kg
Dimensions 10 × 10 × 2 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Suidwes-somerreën Fraaisokkies”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui