Beskrywing
Die kleur van ʼn Fynbos-protea…
Hy pronk op die hang van tafelberg
en jy weet hierdie land is jou hart se herberg.
Pasvorm en grootte:
Ontwerp met ’n universele pasvorm vir dames – gemaklik en rekbaar vir verskillende voetgroottes.
Samestelling van kouse:
Mengsel van 70% polyester, 25% katoen en 5% spandex – vir gemak, asemhaling en duursaamheid.





Reviews
There are no reviews yet.